Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir Business
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Verbind soos net jy kan

’n Plek waar gesprekke betekenisvol, pret en net heeltemal jy kan wees.

Wanneer jy meer as bloot woorde nodig het, druk jouself op tallose wyses met WhatsApp-funksies uit – foto's en video's, videonotas, plakkers en meer.

  • Deel foto’s en video’s

    Vang alledaagse oomblikke vas en wysig dit selfs met ’n stadige verbinding, en stuur dit in standaard- of hoë-gehalte definisie.

  • Stuur videonotas

    Vang die gees van die oomblik vas deur videoboodskappe van tot ’n minuut lank in ’n kits op te neem en in die klets te deel.

  • Sê selfs meer met plakkers en GIF's

    Raak kreatief met plakkers, avatars en GIF's waarvoor jy kan soek en wat jy kan pasmaak.

  • Reageer met ’n emoji

    Gebruik enige emoji om op boodskappe te reageer om jou gedagtes maklik en in ’n kits te deel.


Deel jou alledaagse oomblikke op Status

Gebruik meer as net woorde: Deel foto’s, video’s of stemboodskappe, of stuur vir jou kontakte teksboodskappe. Voeg GIF’s, plakkers en meer by om jou Status persoonlik te maak.

Bly in verbinding: Moet nooit ’n oomblik misloop nie en deel jou doen en late met vriende en familie.

Deel met selfvertroue: Net mense wat jy kies, kan jou Status sien, en dit verdwyn ná 24 uur.

Kom meer te wete

Het jy nog hulp nodig?

Sien alle V&A
Hoe gebruik ek plakkers?
Hoe stuur ek boodskapreaksies?
Hoe kan ek my media bestuur?
Sien alle V&A
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart